1 reviews | Active since Feb 2016
Swak diens.
****raktydperk: Nov 2014 tot Nov 2016.
Werkloos: Vanaf Sep 2014.
MTN Service Provider gebel: Situasie verduidelik.
Uitstaande bedrag: R1413.10 - oorgegee aan Legal Department (LD).
Inbetaling gedoen: 5 Des 2015 - volle agterstallige bedrag inbetaal by MTN.
MTN Service Provider gebel: Ek het telefonies bevestig dat inbetaling gedoen is.
MTN bevestig:
* ****rak sal herstel word en normaal voortgaan (het nie gebeur nie);
*volle uitstaande bedrag is ontvang;
*MTN sal self LD in kennis stel deur e-pos;
*klientediens bevestig (meer as een geleentheid) dat hulle kan sien daar is
e-posse aan LD gestuur;
*LD sal my terug ****ak (het nie gebeur nie).
LD gebel:
*telkemale MTN dienslyn na LD probeer bel - sonder sukses;
*elke keer stuur MTN e-posse aan LD - ek moet ge****ak word;
*tot op hede NOG GEEN REAKSIE.
Vrywillige inbetaling: 6 Feb 2016 - vrywillige R600.00 inbetaal, om nie agterstallig te raak nie.
Probleem: MTN kan my met geen navrae oor my foon of ****rak help nie en intussen betaal ek vir 'n diens wat nie gelewer word nie. MTN het my simkaart en instrument geblok omdat die saak by LD is. Dus, kry ek GEEN waarde vir my ****rak nie. HELP ASB!!!!!!
Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Die bedrag van R1413.10 is ontvang en verskyn op die rekening. Neem kennis dat hierdie bedrag is tot en met die August 2015 se fakture. Die system het glad nie fakture vanaf September 2015 tot en met Januarie 2016 gealokeer nie. Dit beteken dat die bedrag vir R945.05 eers betaal moet word wat die subskripsie van R189.01 fooi opmaak vir die 5 maande.
Sodra u vir my die betaling stuur sal die rekening van legal status verwyder word en die lyn dan oopgemaak word. U het my e-pos besonderhede so u kan dan die betaling vir my stuur.
Gebruik asseblief die rekening nommer of die cell nommer vir u verwysing.
Baie dankie vir u tyd aanlyn en u hoflikheid.
Groete,
Alice van der Merwe

Best regards,