JH
Jaco H

1 reviews | Active since Aug 2015

24 Aug 2021, 12:44

SWAK DIENS

Ek wil graag my 1 ****rak van 4 wat ek vir jare het by MTN verander na 'n prepaid toe maar daar is geen diens nie, ek hou aan vir hulle kanselasie afdeling vir amper n uur en niemand antwoord nie, nou wil ek weet hoe kanseleer jy nou so ****rak SWAK DIENS

0
Replies (0)