EE
Elize E

1 reviews | Active since Aug 2018

08 Aug 2018, 09:25

SWAK DIENS!!!!!!

Ek het op die 30ste Julie 2018 n nuwe ****rak namens my dogter, uitgeneem. My dogter het toe die volgende dag haar nuwe Samsung S9 ontvang en die verkoopsdame het haar mee gedeel dat sy binne 24 uur die 30GB once off sal ontvang.......wel, dis n week later, en ek het al 3 keer mtn se hoofkantoor gebel, en elke keer se hulle binne 24 uur, en my dogter het nog steeds nie die 30GB ontvang nie!!!!

0
Replies (3)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply09 Aug 2018, 20:47
Official

Dankie vir u navraag.

Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Dir versoek is gestuur na die tegnikuste om die 30GB op sell nommer *** te laai.

Groete,

Alice van der Merwe

Best regards,

EE
Elize E's update10 Aug 2018, 10:57
Reviewer Update
Dankie dat jy terugkom na my Alice, en in Afikaans! Ek het nou weer jul 135 nr gebel en daar het n dame, Labothle( weet nie of ek dit reg spel nie) my in kennis gestel dat my klagte oor die 30GB na verkeerde dept gestuur was en dat sy dit nou na die regte dept gaan stuur. My ref no wat sy gegee het is ********** 12 en my weereens mee gedeel dat dit 2 tot 24 uur gaan vat. Hoelank gaan jul tegnikuste vat om dit op te laai? Ook 2 tot 24uur? MTN weet duidelik nie hoelank 2 tot 24uur is nie, want ons wag noual amper 2 weke!!
MTN South Africa
MTN South Africa's reply22 Aug 2018, 14:13
Official

Dankie vir u terug voering

Die 30GB was geaktiveer na die sim kaart.

Groete,

Alice

Best regards,