1 reviews | Active since Jun 2015
Swak diens
het n ****rak uitgeneem en van dag een af is daar probleme die foon se earpice het gebreek toe is dit repair center toe die battery kal na 6 maande hulle se nee sorry no warranty die lcd binne in die foon breek maar geen skade buite kant van foon of buite screen nie ds nou al 3 weke wat ek die foon ingegee het by die tak toe ek bel 12/06/2015 die foon le nogsteeds by die tak toe ek my stem duk maak toe word die foon in my oor neer gegooi ek bel toe die bestuurder sy is net so ongeskuk en elke t****e woord wat sy se is die stakings is die probleem en sy kan nie self die foon instuur nie want hulle tak het nie n voertuig nie ek vra toe vir haar ek betaal elke maand my rekening op tyd maar ek ontvang sulke diens ek vra asb stuur vir my n email met die probleem dat my foon nog in die tak te sy antwoord my nee sy sal nie.

die diens is bitter swak vir n groot maatskapy soos mtn ek wil my ****rak kanseleer en na n ander vers****** toe gaan die bestuurder se vir my nee sy sal dit n ie doen nie

ek is moeg vir sulke swak diens maar as ons laat betaal is hulle vinnig om te se ons moet betaal maar hulle diens is so en ons betaal optyd

Thank you for your post. We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this. We completely understand the frustration it causes. We are still working on the matter and we will revert with feedback as soon as it has been resolved.
Rest assured, it is not our intention to displease you. We look forward to improving on the service delivery to you.
Warm regards,
MTN SA
Best regards,