WJ
Willie J

1 reviews | Active since Mar 2022

09 Aug 2017, 17:33

Swak diens

Ek sukkel nou al van Maandag af om deur te kom na die MTN "call centre". Ek wil my ****rak "upgrade". Het 808 ges***el en is toe meegedeel dat ek ********** 667 moet s***el. Sonder enige sukses!!!

Is dit hoe julle kliënte behandel? Ek bly in klein dorp en kan nie sommer net na groot stad ry om my Mtn uit te kom nie. Daar is ook nie veel hulp op julle webblad of Sosiale media nie.

Ek sal maar my ****rak stop en na 'n ander diensvers****** gaan.

Dankie Mtn vir julle swak diens!!!!

(Moet my nie probeer bel deur dag nie. Ek is by skool besig)

0
Replies (3)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply11 Aug 2017, 08:11
Official

Good day,

Thank you for your post.

We apologize for the inconveniences that you have experienced. We completely understand the frustration it causes.

Please advice of a time we should get the upgrades department to call you.

Kind Regards,
Kabelo Brett Mosimanyane
Complaints Analyst

Best regards,

MTN South Africa
MTN South Africa's reply11 Aug 2017, 08:15
Official

Baie dankie vir u navraag.

Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Die systeem wys dat die 2GB data ****rak eers verval 2019-03-19. Hierdie lyn was opgegradeer 20-3-2017. (***)

Cell nommer *** ser verval datum is eers 2019-08-10.

Opgradering kan slegs gedoen word 3 maande voordat die ****rak verval.

Groete,

Alice van der Merwe

Best regards,

WJ
Willie J's update11 Aug 2017, 16:59
Reviewer Update

Dankie Alice.

Ek was gister self by Mtn en het ********** 085 toe opgradeer.

Ek het nou die call centre ges***el om my te help met data share. Die dame wst my gehelp het het gesê ek moet *141*5# s***el en dan opsie 5 kies. Opsie 5 is cliq of so iets. Ek het die roete self gevolg vir data share maar sodra ek my ander nommer "add" sê dit "This request is not allowed. Please contact MTN customer services".

Ek gaan nie weer call centre ****ak nie. Ek wil net graag my data op ********** 085 share met ********** 820.

Julle webblad is ook nie baie "user friendly" nie :-(