1 reviews | Active since Aug 2016

20 Jun 2017, 06:58

swak diens

<p>sukel van feb 2016 met my mtn rek na dat alice van der merwe my belowe het om als uit te sortsit ek nog steeds waar ek gesit het swak diens en nou se sy ek mag haar nie meer epos nie </p> <p>sy nie beruid om haar werk tedoen nie</p> <p>mtn my fone gesny so geen diens geen betaaling</p>

0
Replies (2)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply20 Jun 2017, 07:14
Official

Dankie vir u navraag.

Mr Taljaard u rekening is uitgesorteer, ek het aan u die staat gestuur wat bewys dat u vir 3 maande nie subskripsie fooie betaal het nie u debiet orders het terug gekom onbetaald gaan kyk na u staat.

Al die krediete is op die rekening geplaas en MTN het die regstelling op die rekening gedoen.

U rekening is oorgehandig na die legal afdeling, die bedrag van R 1,700.38 is u veskildig om te betaal. voordat die lyn oopgemaak sal word en rekening van legal status verwyder sal word.

Neem kennis u kan verder met die legal afdeling gesels. Hulle e-pos ***

Groete,

Alice van der Merwe

Best regards,

's update20 Jun 2017, 07:31
Reviewer Update

1 ste eks nie mnr taljard nie en niks is uit gesord nie jul lieg en bedrieg n mens