1 reviews | Active since Jul 2016

13 Jul 2016, 08:32

Still waiting for assistance

<p>Nadat ek julle nou al hoeveel keer gevra het om julle gemors uit te sorteer doen julle dit eenvoudig net nie. ek sien nie dat julle so lank vat om dit uit te sorteer nie. Ek gaan n stop payment op my rekening laai en die laaste paar payments despute. julle het genoeg kans gehad om julle stront uit te sort. Moenie weer onverskoning vra nie want ek stel niks belang in mtn meer nie. vir die laaste keer sort julle stront uit. my prokereur wag in spanning vir opdragte.</p>

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply18 Jul 2016, 13:04
Official

Dankie vir u versoek.

Dankie vir u tyd aanlyn.

Kan u vir ons die affidavit en ID kopie stuur om die versoek te stuur na die ***** afdeling. Dit vat gewoontlik 15 werks dae om die versoek aftehandel. Sodra dit afgehandel is sal die nommer na prepaid oorgesit word, u moet asswblief net al die lugtyd en data opgebruik voor die prepaid migrasie gedoen sal word, enige data en lugtyd op die sim kaart sal dan verlore wees sodra die prepaid migrasie gedoen word.

Die fakture was dat u wel n af**** gekery het vir die BIS aanslae vir R29.04. Soos ons geprek het ek aan u verduidelik dat ons wel u sal krediteer vir die verskil tussen die BIS aanslae en die af**** van R29.04 wat u maadeliks ontvang het en wat wel op die fakture verskyn.

Die krediet vir die BIS aanslae verskil sal dan wees vir R123. dit sal dan wees vanaf Maart 2016 tot en met Junie 2016, daar is geen aanslae op die Julie faktuur nie.

Groete,

Alice van der Merwe

REQ: **********