LB
Lizette B

1 reviews | Active since May 2016

16 May 2016, 08:04

STEEL MY GELD

<p>Met 'n gesukkel ek kry nie dat hulle besef dat hulle my geld skuld nie, Hulle het net geld afgetrek ons het dit laat nagaan hulle het besef dit is hulle fout en my 'n R2376 krediet toegestaan. Einde April toe Debiteur hulle my rekening weer met n bedrag van R1376 toe ek dit query toe se hulle nee dit is gekrediteur met 'n gesukkel kom hulle agter hulle het my gedebiteur dit is toe uiteindelik terug geskryf op die 4de so ek is toe gekrediteur met R1376 Die gevolg is dus hulle skuld my nog R1000 toe ek hulle vanoggend s***el is die man baie arrogant en se hulle het my reeds terug betaal die 4de en hulle skuld my geen gelde? Hoe meer ek aan hom verduidelik hoe meer sit hy die foon op "hold" omdat ek nie vir hom wil luister nie. Hoe verduidelik mense iemand wat nie weet wat is die verskil tussen 'n debiet en 'n krediet nie? Hulle is baie onbekwaam? Hoe kry mens jou geld uit hulle uit hulle vat net geld uit jou rekening uit soos hulle wil al het jy 'n debiet order geteken vir R1369? Is dit nie ***** nie? Ek sal almal aanraai om weg te bly van MTN af!! Veral hulle kliente diens van 808!!!!!! Swak swak swak</p>

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply23 May 2016, 08:23
Official

Dankie vir u terugvoering.

Jammer vir die ongerief.

Die debit order vir R1376.00 was alreeds aangevra by die bank voordat die krediet van R2376.02 op die rekening geplaas was. Die krediet van R1000.00 is teen die April fakture gebruik u sou oorsponklik R1376 vir die April fakture betaal het maar slegs R378.00 is aangevra deur u debiet order vir April maand wat nou afsal gaan 31-5-2016. U moet in kennis neem dat die systeem u n maand agter aanslaan. So die vorige agent was korrect om te se dat daar geen kriet vir u is nie.

Indien ons die krediet van R1000.00 in u bank rekening plaas sal die rekening dan meer wees meende dat u ons dan weer geld skuld vir die April fakture.

Groete,

Alice van der Merwe

REQ:***