DS
Danie S

1 reviews | Active since Apr 2012

08 Dec 2015, 11:02

Sony Experia M5 - bad product

op 28 Nov 15 het my dogter haar selfoon****rak by MTN Matlosane mall hernu en is sy interme van die ****rak voorsien met 'n Sony Experia M5. Die handstuk het egter battery probleme binne die eerste week gegee en sy het die produk terug geneem op 5 Desember waarop die produk omgeruil is met 'n nuwe een. Die nuwe handstuk het egter presies dieselfde fout gister ge-openbaar. Intussen het ek my persoonlike selfoon opgradering op Sondag 6 Desember gemaak en is ook uitgereik met 'n Sony Experia M5. Ongelukkig was die battery by die uitreiking te pap om die handstuk aan te s***el en kon ek eers Sondagaand opgemerk dat daar etlike ****akte op die handstuk reeds gelaai was. My handstuk het egter reeds 12 uur gister afgegaan ten spyte daarvan dat die battery 'n vlak van 86% krag aangetoon het (identies dieselfde probleem as my dogter ondervind op 2 hanstukke reeds). Ek het die vers****** besoek en versoek dat die handstuk vervang moet word maar hulle het nie voorraad nie. My versoek aan die vers****** is om NIE weer met hierdie gemors van 'n produk voorsien te word. Sal selfs inbetaal vir 'n beter produk maar hulle weier. MTN verskaf swak produkte en die verbruiker moet gevolge dra!!

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply14 Dec 2015, 14:32
Official
Hello Daniesteyn,

Dankie vir u navraag.

Jammer vir die ongrief. Die versoek is gestuur na die stoor managers om u te s***el. Neem kennis dat MTN nie die fone vervaardig nie dit kom van die manufacters af, MTN maak seker dat die cell nommer geaktiveer is op die systeem en dat die sim kaart aktief is.

U as die klient kies die handstuk na u keuse.

Groete,

Alice van der Merwe

***