1 reviews | Active since Dec 2010
<p>Ek wou n iphone 7 plus gehad het vir my bday</p> <p>.. al laas week vrydag apply.. n bootskap gekry dis approved hulle moet net aflewering bevestig tot datum nog niks verder gehoor nie... waarheen gaan die kliente diens IN SUID Afrika... soek hulle dan nie besigheid nie</p>
Dankie vir u versoek.
Ons vra omverskoning vir die ongerief en dat u nog nie terug voering gekry het nie.
Ons het die versoek gestuur na MTN Direct Supervisors om vir ons terug voering te gee hoekom die rekening nog nie geaktiveer is nie en die handstuk nog nie afgelewer is nie.
Ons sal weer in ****ak met u wees.
Groete,
Alice van der Merwe
MTN
Best regards,

Goeie dag
Sien asseblief die terufveoring van MTN Direct
Hi Alice,
Sales agent added to this email and warehouse.
Application was approved on the 24/03, Friday last week.
Our delivery time is within 5 to 7 working days.
Warehouse had a monthly stock take from 23/03 until 27/03 due to this the order has not been invoiced as yet.
Isiah,
Please assist with invoicing order - OF***
Thanking you in advance.
Die faktuur sal vandag gedoen word en die handstuk sal dan gestuur word vir aflewering na u adres.
Groete,
Alice

Hi alice ek dink hullr moet maar daardie ****rakte kanseleer hulle stuur my nou van pillar to post

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.