1 reviews | Active since Jul 2016

29 Jul 2016, 10:28

Slegte dienslewering!!!!

<p>Dit is regtig die swakste diens wat ek ontvang het. Die konsultant se een ding en 2 dae later iets anders en dan die bestuurder weer IETS anders! </p> <p>MTN Riverwalk Potchefstroom moet julle asb vermy. Meld n foon aan wat gesteel is en dan stuur hulle die aansoek in en se 2 tot 3 dae so by Donderdag behoort dit reg te wees en daar word gese vir veiligheid maak dit Vrydag en hulle sal fie verwysing nr stuur. So moes ek weer bel vir die verwysing nr. Bel vandag om te hoor hoe laat kan ons die foon kry en daar word gese: daar was gese miskien 2 tot 3 dae kan ons dalk hoor. Toe ek met die bestuurder praat se hy 7 werksdae!!!!!</p> <p> </p> <p>Dit is regtig swak en ek wens ek kon die nr port maar ongelukkig het ek geupgrade en is nou vir 2 jaar vas.</p>

0
Replies (1)
's update04 Aug 2016, 09:24
Reviewer Update

MTN phoned me and said the insurance claim would take 24hours that was Monday and now they say at the branch i should have received a email and oay in R650!!! MTN what now????