1 reviews | Active since Jul 2021
Julle ***** bliksems MTN!!! Subscribe my sommer automaties aan julle stupit games en vat al my airtime!!!!! Kan nie wag dat ek my ****rak kan kanseleer nie!!! Foute maak kan ek nog vat maar die blantante ***** geit maak my demoerend!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.