EK
Elaine K

1 reviews | Active since Oct 2016

03 Oct 2016, 10:46

Sick and tired of MTN

<p>Ek is gatvol vir mtn. Geen diens altyd offline. Lyne is so swak kan nie i woord hoor wat die ander persoon praat. Daar word goed op my rekening gelaai om betaal te word wat ek Nie eens voor gevra het. My oproepe word geblok maar hulle gee *** diens so hoe sorteer ek my probleem uit.</p>

0
Replies (0)