VJvv
Veandre Jansen van vuuren

1 reviews | Active since Sept 2017

14 Dec 2020, 16:10

Sharing personal information to someone without my consent- MTN KOLONNADE

MTN Kolloande is pateties!!!!!Hulle staff moet vir training gaan!!!! My lyne was af gesny, ek was wel besig op die foon met MTN se hoofkantoor besig om uittevind wat aangaan, my Pa besluit toe om in te gaan MTN toe om te hoor wat aangaan (Sonder dat ek weet daarvan) Hy gebruik een van my ****rak nommers. Die konsultant wat hom gehelp het, het al my persoonlike inligting vir hom gegee!!! Ek is baie baie be***!!!!!!! Ek gee nie om wat hy van my is nie maar my persoonlike inligting bly myne en niemand het daardie aap die reg gegee om my persoonlike inligting vir my Pa te gee nie.!!! Mnr konsultant jy is pateties en ek sal seker maak dat jy jou werk by MTN veloor

0
Replies (0)