LB
Lewis B

1 reviews | Active since Aug 2015

31 May 2020, 19:14

Selfoon ****rak

Goeie naand ek wil graag net weet hoe doen mtn besigheid al van voor die lock down probeer ek iemand in die hande kry wat my Kan help MA al wat ek kry is n mashien of n epos wat se iemand Sal my ****ak tot vandag toe wag ek nog steeds en ek is nou vol op mtn het nie n castomer care nie wat die nommers werk nie en dit help nie jy epos hulle nie want dit help ook nie MA wat hulle wel goed Kan doen is om jou geld te vat ek soek iemand om my te ****ak van mtn en wat my Kan help wetie eers hoekom ek dit hier op sit nie want dis mtn WA van ons praat en ek skryf net dit vir al die Ander mense om te lees

0
Replies (0)