PvdM
Pieter van der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2018

17 Mar 2020, 19:09

Regstelling van rekening

Wil net dankie se aan MTN (Alice) met die uitsortering van my rekening wat ek 'n probleem mee gehad het. Sy het dit gou uit gesorteer en is in die proses om alle gelde wat ek betaal het terug te betaal in my rekening. Baie dankie vir jou harde werk Alice. Dit word opreg waardeer.

Groete Pieter

0
Replies (0)