1 reviews | Active since Mar 2018
Baie ongelukkig. Kry 'n nuwe ****rak, maar die nommer het al vantevore aan iemand anders behoort. Nogals nie snaaks om voor 5 in die oggend wakker gebel te word en te hoor hello sweetie nie(soek vir die ander dame wie se nommer dit was) en heeldag oproepe tydens werksure te kry en nie eens te praat van al die ongewenste smsé nie!!!
Fine, toe mos nou gatvol na 'n paar maande , mens het ook net soveel geduld en gaan toe maar na die MTN in die Bridge, PE. Daar gekom moet jy jou bene lam staan en wag om gehelp te word en dan as jy nou uiteindelik "gehelp" word, word ek vertel dit is 'n recycled nommer, ek kan 'n sim migration doen, maar dit gaan MY R220 kos en die beste joke is hulle kan nie waarborg dat ek nie WEER 'n recycled nommer gaan kry nie. So hoe nou gemaak????? Heeltyd gepla word en heeltyd moet betaal vir nog 'n recycled nommer.
Nee wragtig, voel ek kan die ****rak sommer staa****!!
Dankie vir u navraag.
Ons vra omverskoning vir die ongerief met die cell nommer. en oproepe wat u ontvang.
Ongelukkig word cell nommers terug getrek na die netwerk wat nie gebruik work in 90 dae nie en dan weer geallokeer na kliente.
Ons kan niks aan die saak doen vir die persoon wat heeltyd na u foon s***el opsoek na die ander persoon nie.
U moet die nommer wat u aanhouded s***el blok op u foon, dit is die enigste manier hoe die persoon se oproepe nie sal deur kom nie.
Alice van der Merwe
Klagte Konsultant
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.