RP
Rolanda P

1 reviews | Active since Apr 2015

26 Sept 2017, 13:22

R260.00 AIRTIME IN DIE WATER IN!!!

Hoogs ontsteld oor die patetiese dienste !!! Ek vra vir 'n staat hulle kan nie vir my 'n staat stuur nie, want 21ste September 2017 om 18:54 was daar R260.00 airtime gestuur na my selfone nr. toe ek het dit tot nou toe nie ontvang nie. So op die bankstaat wys dit is gestuur maar ek het niks ontvang nie. Ek was bank toe die bank se ook die geld is deur en die selfoon nommer is reg. Ek bel toe ********** . Hulle kan my nie 'n staat stuur wat aanwys dat ek nie die geld gekry het nie. Is so ongeskik wil nie eers iemand kry wat my kan help in my eie taal nie. Hulle wil nie eers probeer help nie. Nou sit ek met niemand van MTN mense wat my wil help nie en ek verloor R260. Kyk ek gaan nie meer voort met MTN nie! Ek gaan my selfone ****rak maar kanselleer. AS EK RAAD GEE BLY WEG VAN MTN DIT GAAN NET 'N GESUKKEL WEES!!!

0
Replies (1)
RP
Rolanda P's update04 Oct 2017, 15:11
Reviewer Update
Baie dankie vir die terug voering ek is bly julle kon die vout regstel. Lekker dag verder Groete Rolanda