JP
JOHAN P

1 reviews | Active since Jul 2012

24 Sept 2015, 15:41

PUIK DIENS

OP SATERDAG 19 SEPTEMBER WAS EK BY BOGENOEMDE TAK - PUIK EN VRIENDELIKE DIENS VAN BEIDE PERSONE BAIE DANKIE HOU SO AAN <br> JOHAN DU PLESSIS

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply25 Sept 2015, 07:47
Official
Hello skyjes,

Dankie vir u navraag.

Dankie vir u terug voering oor die MTN stoor diens, dit is wonderlik om te sien dat ons kliente gelukkig is oor ons diens. Ons bedank u dat u ons MTN klient is.

U moet n wonderlike naweek he.

Groete,

Alice van der Merwe

Verwysing:***