EG
Elize G

1 reviews | Active since Dec 2015

01 Dec 2015, 11:32

Patetiese onaanvaarbare diens

Ek was voorheen 'n klient van Nashua Mobile, wat hulle kliente onderskeidelik na MTN ens. oorgedra het, toe diens beeindig is. Sedertdien het ek oneindige ongerief ondervind, wat onder andere die volgende insluit:
1) Data pakette word nie oorgedra, op die eerste vd maand nie. Dis vandag 1 Des - ek het nog glad nie kennisgewing ontvang dat die nuwe maand se data op my rekening geaktiveer is nie.
2) My van het in 2012 verander - dit is na vele versoeke nog steeds nie opgedateer nie.
3) My selfoondiens, is al meer as 3 keer die jaar \gesuspend"sonder rede of voorafkennisgewing. Dit het gister weer gebeur en ek kan glad nie my foon gebruik nie: dit is geweldig frustrerend en uiters swak van MTN. My rekening word by wyse van debietorder elke maand klok**** betaal.
4) Die data waarvoor ek ten duurste betaal is ook verder onder verdenking.

Ek is nou keelvol vir hierdie patetiese diens en wil my ****rak dringend kanselleer"

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply02 May 2023, 21:58
Official
Hello E Greeff,

Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief. Die ****rakte vir Nashua het oorgedra vanaf 1 December 2014.
1. Die faktuur datum is die 1st van elke maand so die data en lugtyd word op die sim kaart geplaas die 2de van elke maand.
2. Die besonderhede is net so oorgedra van Nashua af, u sal vir ons die trou sertifikaat moet fax om die veranderings te doen op die rekening.
3. Die krediet op die rekening is vir R1035.42 die systeem werk op die \unbilled\" fraktuur sodra die rekening +-90% van die unbilled fraktuur bereik sal die systeem die lyn suspend vir oproepe. U sal die moet aanvra om die krediet te vermeerder.