1 reviews | Active since Apr 2015
Ek is baie teleurgesteld vir die t****e keer! Ek het 'n maand terug aansoek gedoen by mtn in welkom en die dame wat my gehelp het se die selfoon wat ek soek (sony xperia m5) het hulle nie in voorraad nie hulle sal die selfone bestel dit vat gewoonlik 2 tot 3 weke. Sy sal my bel sodra dit kom. So intussen het ek Welkom toe gegaan draai gemaak daar toe daar 'n ander man wat my help en se die selfone sal eers Maandag by hulle wees ek moet terug kom. So het ek maar nou die Vrydag gekom ek werk laat so kon nie daai Maandag kom nie. So help weer ander vrou my en die vrou wat my eerste gehelp het sit toe langs haar ek gee al my besonderhede nou word daar ges? my ****rak is gekanselleer want na 3 weke word die ****rak gekanselleer! Toe se ek maar daai vrou het nie eers terug gekom nie . My laat weet jou fone is hier niks nie hoe werk dit? So doen ek nuwe ****rak en hulle se as ek goed keer dan moet ek kom hulle het die fone so Sondag daag ek op se die manager nee hulle het nie die fone in Stock nie ! So eks baie ontsteld sy my darem gehelp en wil my help nie soos die ander nie so toe vat ek 'n ander fone ! Nou is daar weer probleme met die simbool swap ! Die dienste is PATETIES!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.