KvdV
Kolene van der Vyver

1 reviews | Active since Aug 2019

02 Sept 2019, 11:17

Patetiese diens van MTN

Ek het verlede week n berig hier gesit, en my ouers se selfone is NOGSTEEDS af!!! MTN wil my ouers nou nail vir 3 jaar terug se goed. Dit is bull****!!! Hulle se hulle sal my ouers se fone aansit, maar hulle moet eers oor d R5000 betaal voor hulle my ouers se fone sal aansit. En dan d res afbetaal. Hoekom moet my ouers iets betaal oor die fout wat MTN nou maak???? MTN het nou geld nodig want hulle maak nie geld nie want hulle diens is ***, en nou wil hulle onskuldige mense wat hulle rekeninge elke maand betaal, kom aanvat. Ek is jammer vir julle MTN, MAAR JULLE GAAN NIE MY OUERS SE GELD KRY NIE EN JULLE GAAN MY OUERS SE FONE AANSIT!!!!!

0
Replies (0)