1 reviews | Active since Oct 2016

19 Oct 2016, 09:43

PATETIESE DIENS VAN MTN

<p>Daar was 'n fout met ons mtn rekening gedurende Junie 2015. Navrae is gerig aan plaaslike tak en opgevolg met hoofkantoor. Ombudsman was ge****ak. Almal sê daar was fout met die rekening en ewe skielik laat weet 'n dame van MTN dat die rekening egter korrek was... Fone is geblok sedert Junie 2015, maar loop die maandelikse heffings steeds. ****rakte het reeds verlede jaar verval. Ek probeer telefonies met iemand praat - HOPELOOS!!! Telefone lui net tot dood, kort besettone, vers****ende afdelings kan jou nie reg deursit na regte afdeling. Nou moet ek met Regsafdeling praat. Ek email tot 4x per dag (vanaf 4 Oktober 2016) en vra vir korrekte ****aknommer of dat iemand my moet s***el. Geen maar geen persoon ****ak nie. Net elke dag 'n email wat sê die ****rak het verval en dat standaard subskripsie maandeliks van toepassing is. Ek wil met iemand praat!!!!!!!!!!!!!! Is dit so moeilik dat hulle net 'n telefoon kan optel en mens ****ak?</p>

0
Replies (2)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply25 Oct 2016, 14:30
Official

Dankie vir u navraag

Jammer vir die ongerief

Ons het u terug voering gegee met customer care, kyk na die terug voering.

Die verwysings nommer is ***..

Groete,

Alice van der Merwe

REQ:***

Best regards,

MTN South Africa
MTN South Africa's reply25 Oct 2016, 15:05
Official

Die regsafdeling se e-pos is *** us sal met hulle moet reel vir afbetaling, geen verdere fakture sal na die rekening gealokkeer word nie.

Best regards,