MK
Mariana K

1 reviews | Active since Aug 2016

25 Aug 2016, 13:25

Packet switched data calls-REKENING NR A ***

<p>Mtn beweer dat ek op 9/5/2016 0m 11.57 (selfoon die hele tyd in my besit) my data ge-uncapped het. Hulle kan my nie 'n bewys gee hoe is die data gebruik nie - hulle sê omdat ek nie "itimised billing" het nie. Juis daai tyd gelos vir koste besparing. Ek het dit nog nooit gedoen of nog nooit nodig gehad om my data te laat "uncapped". Na vele navrae by Mtn kantore en menigte telefoon oproepe na en verwysingsnommers GEEN hulp. "Klient moet betaal" Ek het tans aangehou om my selfoonrekening te betaal maar nie die Totale bedrag wat nou R3587.00 beloop. Dis bloed geld. Op 13/5 - R172.03 - ongelukkig betaal - nie opgetel, 13/6/2016 -R2402.00 en 13/7/2016 - R744.49 = R3146.49plus btw= R3587.00. My vraag is telkemale hoekom het ek nooit 'n sms gekry vanaf MTN dat die data geuncapped is nie? Sou dit dan dadelik opgetel het dat iets verkeerd is. Selfoonlyn gister gesny. My vraag is hoekom is daar in Mei , Junie en Julie kliente met dieselfde probleem? Was op **********

0
Replies (0)