JG
Jana G

1 reviews | Active since Mar 2012

17 Aug 2015, 08:49

PACKET SWITCHED DATA CALLS

Ons het verskeie ****rakte by MTN op besigheid se naam. Vanaf Mei maand het ons op van die ****rakte verskriklikke verhogings gesien op die rekening - beskrywing - DATA SWITCHED CALLS. Dis ongewoon, aangesien dit nie nuwe ****rakte is nie en dit nou skielik 'n groot probleem is vir ons. Verduidelikkings by MTN winkels maak glad nie sin nie, dit het hul 1 maand gevat om net een ****rak te trek ens. Ons het nie tyd om die probleem weer en weer te hanteer nie. Ons kyk na 'n advertensie in 'n boek, sien tablet op verskillende data termes bv 1GB, 2GB, 3GB, 5GB. Ons kies 2GB wanneer ons spesifiseer en gaan ****rak teken. Om skielik na bv 'n jaar te kom en te s? dis gelys as 2 GB,maar ons het nooit ges? dit moet 'n limiet wees nie is geweldig verkeerd. Dit was die verduideliking op slegs een van die ****rakte waarop ons ongeveer 6 weke moes wag vir die antwoord. Nou spring die probleem weer uit op van die ander ****rakte. Hoekom nou? Ek vra asb, dat 'n bekwame persoon van MTN my sal ****ak om te verduidelik en deur al die ****rakte te gaan.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply03 Sept 2015, 15:59
Official
Hello JWG,

Thank you for your post.

Thank you for your time.

We sincerely apologize for any inconvenience you may have experienced with our service.

***: This line is on open package no usage limit has been set up. The request has been sent to validate the last 2 months. Account on email function.

A***: The 8 lines on the account now on Top Up.
Cell*** usage limit set up today and we have log the request to the billing department to validate the charges as per REQ:***.

*** we have sent the request to the billing department to validate the usage for May month. REQ:*** . Please allow +-2-10 working days for the request to be finalized.

We have requested from the store Your cell connection in Welkom to assist you with the copy of the contract signed for the 3 lines: ***GB
***GB
***GB

Kind Regards,

Alice van der Merwe

***

Best regards,