1 reviews | Active since Oct 2015
onverklaarbare hoe rekening
<p>Ek het my ****rak op die 19de Februarie 2017 gaan opgradeer by MTN Kolonade. Daar is aan my verduidelik dat ek 30Gig se date gratus kry vir 30 dae op my ****rak. Ek het dit dadelik ontvang en dit het gewys toe ek die *141# gebel het. So het ek gebruik gemaak van die 30Gig data en het geensins oor die data gegaan nie. So kry ek toe aan die einde van Maart 'n debiet order van plus minus R1660 wat afgetrek is van my bankrekening. So bel ek toe die 808 nr op die 1April 2017 en kry 'n verwysings nr. ********** wat die dame vir my se dat hulle sal kyk wat aangaan want dit lyk of ek 2.5Gig se data gebruik het. Niks word toe gedoen nie en ek sakel weerop die 7April kry weer 'n verwysing nr. ********** 88 en die volgende dame daar se dat sy my 'n email gaan stuur met die inligting en weer niks tot nou. Ek wil net se ek is baie ontevrede met die diens en sal MTN vir niemand aanbeveel niel. Ek hoor niks en het glad nie oor die 30Gig se data gebruik nie. Hoe is dit moontlik om my R800 te vra vir 2.5Gig se data as mens dit by enige plek kan koop vir minder as R300. Ek wens net MTN wil my se wat aangaan want ek voel baie ongelukkig om die minste te se. Dankie MTN vir niks.</p>
Baie dankie Alice.
Baie dankie Alice.
