AF
Ansie F

1 reviews | Active since Aug 2017

04 Feb 2020, 12:38

ONTEVREDE KLIENT

Ek het n ****rak gehad by mtn. Ek het 3mnde voor tyd my sel ****rak gekanselleer. Maar het steeds nog modem op ****rak gehad wat 1jr nog moes gaan. Vodacom het laat weet ek mag my no van mtn oorsit na hulle toe. Oor ek ****rak by vodacom ook het, wou ek my besigheids foon oorsit by vodac. Nou moes ek hoor my aansoek het mislik. Ek is oor gegee as laat betaler. My rek word mndliks tussen die 3de en 6de dag van mnd ****ant betaal. Nou moes ek uitvind my modem by mtn is ook gekanseller! Sonde my medewete. Nou sit ek met besigheid foon sonder ****rak! Ek het oor die 200 kliente wat ek daagliks in ****ak is. En oor ek om en by 3de geld kry, mag ek ook nie aansoek doen nie want vodacom se "polisy" het verander en geen een mag meer aansoek doen vir ****rak wat tusse 3 en 7de van mnd salaris ontvang nie! Ek is baie teleurgesteld. Hulle het my verseker ek mag oorkom vodacom toe en my aansoek sal deurgaan. Al die moeite net om sel op prepaid te kry vir oors***eling en dit vir niks! Ek kan nie my no verander nie.

0
Replies (0)