1 reviews | Active since Oct 2018
Ek is n baie ontevrede klientvan Mtn. Ek di 8/8/2017 n upgrade gedoen op een van my selfone in di Mtn Tak. 12Junie 2018 vat ek my selfoin vir n repair op di Bullit Cas S60 foon.Die Mtn tak stuur dit weg .Na n tyd doen ek navrae oor my foon want ek kry geen oproepe van hul af ni .Di dame se vir my hul benodig papiere maar ek upgrade by dit tak gedoen .Ek stuur n email aan customercare na hvl oproepe en een persoon help my en email my di bewys van foon ek stuur di bewys na di MTN tak .Di dame se is regte papiere.Na n tyd begin ek navrae doen oor my foon ek hoor niks van di Mtn tak af ni.die Personeellid se my foon is goedgekeur vir n nuwe foon .Ek vra kan ek my nuwe foon gaan haal by die tak nee se die personeellid hul moet eers toestemming kry.So laat hul my niks weet ni . Ek stuur n email 4/8/2018 aan customer care en na n paar dae kry ek email waar ek di selfoon se IMEI nr en ID nr moet stuur ek stuur dit terug. 8/8/2018 Kry ek n email van HVRC REPAIRS dat di Warranty assesment has been approved collection number COL______________ Kindly go to the store and collect a new device .Ek MTN tak di COL nommer gegee gevra kan ek my nuwe foon by hul kry .Di personeellid se aan my hul moet eers vra of mag hulle. So wag ek di 22/8/2018 stuur ek weer n email aan HVRC REPAIRS dat die Tak weier om vir my n nuwe foon te gee.Ek ontvang weer email van HVRC wat se ek moet di nr in gee by die tak hul moet aan my n nuwe foon gee. Di tak weier. So stuur ek weer di email aan di Tak so laat weet di personeellid my dus goedgekeur sy sal dit vir haar Bestuurder wys. 8/9/2018 Vra ek weer di tak waneer kry ek my foon . Tak se antw ons het ni voorraad ni .Ek vra personeellid waneer kry julle voorraad.Sy antw my daar was 3weke ni stock ni sal Maandag laat weet. 10/9/2018Vra ek di personeellid by die tak Julle al iets uitgevind oor foon. Mtn tak ons is nog besig Ek vra met wat is jul nog besig Mtn personeellid antw Weer aan gestuur wag dat hul my antw. 11/9/2018 Mtn tak se antw Ons wag nog moet hoor of ons mag di foon gee .Dis wat haar Bestuurder vir haar se. Ek se aan di Personeellid maar jul het dan di COL nr hkm gee jul ninmy foon ni. Personeellid:Ons moet n antw he of mag ons foon gee en dan eers bestel. 13/9/2018 Geen antw kan hul my gee ni Ek het hvl oproepe gemaak aan ********** 49/ ********** 084 Ek is moedeloos hvl emails gestuur kry elke keer selfde antw Tak moet foon gee Tak weier om my foon te gee. N Man my gebel van 08311en gese di Tak moet aan my foon gee hy gaan Tak s***el niks ni Ek weer MtN tak gevra oor foon Personeellid se antw Okay want ons mag ni stock gee ni dis die warehouse se reels. 5/10/2018Vra ek weer di Mtn tak hul moet my rede gee hkm hul ni foon aan my verskaf ni. Di Personeellid se antw: Want ons kan ni want di 1ste foon is deur die warehouse afgelewer en die stock het nie uit ons winkel gekom nie nou moet die warehouse een teruggee want anders gaan ons nie ons krediet kry want dit was ni die 1ste keer uit ons stock gegee nie. En dis waarmee ek sukkel dat die warehouse vir jou n foon courier.
Ek weer di 5/10/2018 die nrs ges***el wat personeellid aan my voorsien het ********** 686/ ********** 500 Di persoon aan my gese hul werk net met ordernr ek moet ********** 667 s***el waarheen ek weer n oproep maak Die persoon Alison se aan my die Tak moet aan my die foon verskaf.
Nou vra ek ek betaal elke maand my Mtn rekening skoon. Ek betaal daai foon nou van Juniemaand af verniet want ek gee nut van n foon ni want di Tak weier om my foon aan my te gee nadat ek di COL nr vir hul gegee het .Ons is nou al in OkTober en ek nog ni n nuwe foon ni .En geen een kan my n antw gee ni Kan een my asb help dat ek my nuwe foon kan kry Want die MTN TAK is uselesss
Good Day Martha
Thank you for your post.
We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this.
Please note we are investigating this matter and will revert to you with feedback.
Warm Regards
Brendah Langa
Complaints Management team
Best regards,
Good Day Martha
Thank you for your post.
We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this.
Please note we are investigating this matter and will revert to you with feedback.
Warm Regards
Brendah Langa
Complaints Management team
Best regards,
Good Day Martha
Thank you for your post.
We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this.
Please note we are investigating this matter and will revert to you with feedback.
Warm Regards
Brendah Langa
Complaints Management team
Best regards,
Good Day Martha
Thank you for your post.
We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this.
Please note we are investigating this matter and will revert to you with feedback.
Warm Regards
Brendah Langa
Complaints Management team
Best regards,
Best regards,
Best regards,
96,570 total reviews on Hellopeter
Start replying to reviews
Upgrade to a verified profile to respond to customer reviews and build trust.
Upgrade your profile