1 reviews | Active since May 2014
Ongelukige klient van 25 jaar +
Eintlik wil wk geen ster gee nie. Jullle diens is swak.
Ek het kamtig geteken vir 36 ****rak en nie 24 maande ****rak nie.
Ek is al 'n lid van MTN van my eerste foon af. My nommer nog dieselfde nog nooit verander nie. Ek mail en vra bewyse aan. Maar die bewys wat hulle stuur se niks. Nerens het ek geteken nie. Die datum wys sommer Gister se datum waar ek moes geteken het. Rerig dink julle ek sien dit nie. Daar is deur een van julle konsoltante 'n fout gemaak toe sy my op gegradeer het en nou weet julle nie hoe om saak te hanteer nie. Moet ek maar na die onbutsman toe gaan of my ****rak verander na iemand wat graag my wil help.
Ek het nog nooit eintik 'n probleem gehad met julle nie maar nou vat julle dit te ver
