1 reviews | Active since May 2017
Ongelooflike swak after sale service-Mtn Vredenburg tak
Wow!
Free cover and screen protector with Sony Xperia phone.
Julle lewer lekker swak after sale diens .Onaanvaarbaar maar dis mos maar aanvaarbaar vir die Weskus(Dis mos standard)Ek hul al vele keer geEmail ,ek het selfs hul manager daar al gebel om oor my cover en screen protector te vra,syt nie eers die moieiete gedoen om my terug te s***el om iets te laat weet nie.En as ek vir hulle vra is dit mos maklik:"Dis nie MTN suppliers nie,dis Sony self.Dis nou al 3 weke maar solank hul die initial sale gemaak het is dit mos nou nie meer hulle probleem verder nie!
Baie dankie ,hierdie nuwe phone het nou al klaar so baie geval en sy screen is klaar gek*****n dan moet en nog hierdie ****rak aanhou betaal vir die volgende 22 maande!
