HR
Hettie R

1 reviews | Active since May 2015

08 May 2015, 10:29

NIE GELUKKIG MET MTN NIE

Ek is nie baie gelukkig met MTN se besluit wat hulle verander, nie! Al jare was my MTN ****rak nooit problem nie en altyd eers Data gebruik dan daarna airtime. Voor my airtime was omtrent R400 en nou is klaar. Gister was by MTN en hulle het genoem van Feb 2015 verander \Promotion"maar ek verstaan nie lekker nie want meeste engels. Ek is self doof en Afrikaans - so sukkel met kommunikeer. Wat gaan aan met MTN! My data het genoeg 480mb maar kan nie in dag gebruik nie"

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply14 May 2015, 15:08
Official
Hello hettievr43,

Thank you for addressing your concern with us.

The matter is being investigated and we will revert with a resolution shortly.

Kind regards
MTN