GH
Gerda H

1 reviews | Active since Apr 2011

03 Dec 2015, 10:21

NEW CELL NO SIGNAL AND BAD SERVICE FROM BRANCH

Is teleurgesteld met MTN Kolonnade se vir my man wat nuwe note 5 gevat het op die 25 ste. Was 27ste terug by hulle aangesien dir foon geen opvangs het nie. Ek moes die telefoon nommer na my toe verander wat ook by MTN is maar deur Altech Autopage die Nuwe foon se RVN kode van die bank kom nie deur nie maar so swak is die sein. Die ou Note 2 wat soos nuut is maar al jaaarrrrreee oud is het opgevang. My foon wat nou by die bank verander moes word intvang die RVN kodes. Die bestuurderes ongeskik en weet nie wat klient diens is nie stuur hom Johannesburg toe om die foon te toets breek sy note 2 se simkaart slot en pleit onskuldig. Hulle sal nou die foon omruil maar met uiterste \attitude"se hom moet sy nou die foon vir hom silver sprei aangesien hulle net wit in voorraad het. Nou se Kolonnade dat Johannesburg die note 2 se sim slot gebreek het en andersom.??? Die klient sit sonder n foon. Die ****rak het nou die 25ste begin het gaan die diens wees na 24 maande ??? Gaan regshulp inwin en so ook aangee by die onbudsman. SOOO? TELEURGESTELD AANGESIEN EK KY MAN OMGEPRAAT HET OM ****RAK DAAR UITTENEEM NE?EEE?E MTN MENS WERK NIE SO MET KLIENTE NIE ."""

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply08 Dec 2015, 16:26
Official
Hello Midway,

Dankie vir u navraag.

Jammer vir die ongerief.

Ons het die versoek gestuut na die manager in beheer van die store om die saak te hanteer. Ons het versoek dat hulle u s***el.

As u n sein probleem het is u welkom om ons coverage afdeling te s***el op *** on u aanlyn te help.

Groete

Alice van der Merwe

***