AM
Anne-Marie Massyn

1 reviews | Active since Mar 2016

04 Mar 2016, 14:36

N*** (3 MTN ****RAKTE) - INCORRECT BILLING

WIE DIT MAG AANGAAN

Op die nommer *** betaal ek steeds 'n bedrag van R324.26. Ek het ge-mygrade in November 2015 en die ****ak bedrag was R249.00. Wat is die rede?

Op die nommer *** het ek begin Februarie en begin Maart 2016 nie die data bundels ontvang nie (ontvang dit al vir die laaste 4 jaar). Hoekom ontvang ek dit nie meer nie?

Die nommer ***: Ek het die ****rak met 'n 30 dae kennis gekanselleer (datum van die 2 jaar termyn was die 25 Februarie 2016 verstreke) - het weer 'n rekening ontvang en moet nog steeds einde Maart 2016 betaal!!

WAT GAAN AAN???
EN INTUSSEN IS DAAR NIE NETWERK NIE???

HELP MY ASSEBLIEF

Groete

Anne-Marie Massyn
Selfoon nommer: ***

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply23 Mar 2016, 08:23
Official
Hello AnneMarie Massy,

Dankie vir u navraag.

Jammer vir die ongerief.

Dankie vir u tyd aanlyn

1. ***: Ons sien dat die rekening aangeslaan word vir 300 SMS wat nie op af**** kry op die rekening nie. Die rekening sal gekrediteer word vir 3 maande vir die aanslae. Gee 5 werksdae vir die krediet om te verskyn op die rekening.

2.***: Kan u asseblief vir my die kopie van die ****trak stuur om te sien of hierdie paket wel data moet ontvang as die ****rak wys dat u wel moet data kry sal die data gelaai word en die rekening gekrediteer word vanaf opgradering datum, fax asseblief na *** vir my aandag. Ons het nie n kopie op ons systeem nie.

3. ***: Soos ons gesprek het ek aan u veduidelik dat daar nog 15.00 Airtime, 99.49 Internet MB en 19 SMS Units oor is as ons die nommer oor sit na prepaid sal alles verlore gaan wanner die prepaid migrasie gedoen sal word, u seun moet dit eers gebruik dan kan u my s***el om die nommer oor te sit na prepaid, u seun moet geen data of lugtyd laai nie.

Vir die netwerk probleem kan u ons Coverage afdeling s***el op ***.

Groete,

Alice van der Merwe

Verwysings:***