HW
Heinrich W
1 reviews | Active since Apr 2021
14 Apr 2021, 15:23
MTN verbreek ****rak Migration fees
By MTN was jy nog altyd geldig gewees om 3maande voor die tyd om 'n opgradering te doen. Ek het 'n opgradering in Februarie gedoen. Toe kry ek verlede maand my rekening en daar was meer as R800 gebill net vir migration fees. Ek sukkel toe vir 'n maand om uit te vind wat die migration fees is. Het nou uitgevind en daardie migration fees is. Dit staan glad nie in die ****rak nie en MTN verbreek ****rak. Wat staan my te doen. Op hierdie staduim wil ek MTN nie eers betaal nie. Die kliente is nooit ingelig oor die migration fees nie. ****ak my by *** ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)