LB
LIZETTE B
1 reviews | Active since Mar 2010
19 Oct 2020, 16:52
MTN - UNRELIABLE CUSTOMER SERVICE SUCKS!!!
Swakste call centre 083135 my foon is vanoggend gesteel hulle kan nie vir my ITC brief gee nie hulle system werk nie maar kan ook nie vir my 'n brief gee sodat ek dit aan die versekerings mpy kan stuur om 'n nuwe foon te kry nie het 083135 5 keer gebel vandag toe met hoofkantoor by *** eers treurig eers wil hulle weet hoekom kan hulle dit nie vir my gee en dan se hulle ook net sorry, wag maar tot einde van die week DALK is ons sisteem reg, en verder moet ek maar net sit en wag kan nie my foon black list nie uiters swak!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)