JB
Jacobus B

1 reviews | Active since Jan 2010

30 May 2015, 16:54

MTN UITERS SWAK

Ek het 3G stick (2G + 2G) in Julie verlede jaar by MTN ****rak gesluit vir R119,00 pm. Alles was korrek tot die rekening vir Maart 2015 verskyn en dit beloop toe R163,86. Ek vra vir verduideliking per epos op 17/4, en as gevolg van GEEN reaksies word dit opgevolg met eposse op 21/4, 25/4, en 28/4! Tot datum steeds geen response!!!. Toe my gewend na die klagte kantoor [Email Removed] per epos op 5/5 en dit opgevolg op 20/5. 'n Niksbeduidende antwoord gekry op 21/5 dat hulle wag op die supplier ( ek wag ook vir die supplier). In Mei het ek nou 'n rekening vir R733 gekry , en steeds wag ek op gedetailleerde state van die dataverbruik om die rekenings se bedrae na te gaan, maar MTN is baie geduldig om die rekeningbedrae maar net eenvoudig van my tjekrekning te verhaal, maar hulle lewer geen van die aangevraagde state vir my nie. Ek kan nie dink dat ek skielik nou my data begin opgebruik. Dit is UITERS SWAK EN PATETIESE dienslewering aan kli?nte!!! Baie beslis gaan ek my ****rak kanselleer sodra my ****raktermyn verby is want met sulke swak dienslewering kan geen mens saamleef nie. Ek het nou al 2 vriende afgeraai om van MTN se dienste gebruik te maak!!

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply09 Jun 2015, 10:57
Official
Hello hesko,

Thank you for bringing this to our attention.

I am terribly sorry for the inconveniences experienced as a result this. I completely understand the frustration it causes. According to records, investigations were done and credits were passed for the data usage.

Best regards
Mantoa
REQ:***