JB
Jacques B
1 reviews | Active since Nov 2019
02 Jul 2020, 09:39
Mtn swak diens
Ek het laasjaar Junie 2019 'n ****rak uitgeneem volgens die boekie wat gesê het 1gig dag, 1 gig nag, 100min bel en 100sms. Van die eerste maand is alles verkeerd. Ek kry huidiglik 350mb, 50 min bel en 50sms'e. Ek probeer nou vir 'n jaar dit regstel. Nogsteeds nie en toe word gesê dit was verkeerd in die boekie. Sê die wet nie soos dit adverteer word moet jy betaal nie. Ek sal na langer as 25 jaar by Mtn as my ****rak verby is dit kanselleer en 'n ander vers****** soek. Hulle stel my baie teleur
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)