1 reviews | Active since Jun 2017
MTN STEEL MENS SE GELD!!!!!!!!!!!!
Na jare en maande wat ek oral kla, word ek nog steeds gedwing om vir twee data lyne te betaal, wat ek in 2015 al gekanselleer het!!! Ek kan maar kla en kla, niks word omtrent hierdie saak gedoen nie. Ek moes soos 'n misdadiger Polisie stasie toe om 'n AFFADAVIT te gaan aflê, onder eed sweer, my ID laat sertifiseer, dat ek hierdie twee lyne in 2015 gekanselleer het, vir hulle gefaks, gemail, 7 FEB 2018, en nog steeds het ek in Feb en nou wragtig weer hierdie maand, 'n rekening ontvang dat hierdie twee data lyne nog steeds nie gekanselleer is nie, ek EIS alle gelde wat betaal is, sedert ek in 2015 met 'n UPGRADE hierdie lyne gekanselleer het, is daar iemand wat my kan help met die saak? Wat is ek nou op moed verlore se vlakte!!
