BH
Boetie H
1 reviews | Active since Jun 2017
09 Jun 2017, 14:29
Mtn slegte werks diens
<p>Ek het my mtn foon op die 22 maart 2017 n huawi p8 lite gekoop. Ek sukkel nou al 3 maande met my foon omdat dar n blackberry data bundel op my foon is. Elke maand sukkel ek mt my foon oor di blackberry data bundle wat op is en ni af gehaal word ni ek bel seka elke maand n week lank dat hule dit moet verander hule bly dit stuur na die billing apart to stuur en se hulle moet dit reg maak dis nou al junie maand en ek sukkel nog steeds dis nou al 2 weke wat ek met n foon sit wat ni werk ni as gevolg van dai blackberry data. Eks op ****rak met mtn en niemand kan my help ni. </p> <p> </p> <p>Dankie daleen hannah </p> <p>Id nr ********** 158080</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)