Mtn slegte werks diens
<p>Hey daar mtn se services is *** sleg ek het nou al 4 maande my ****rak by mtn en eke wag nou nog dat hulle my moet help met my foon ekt n huawei p8 lite op ****rak gekoop en op my foon kan ek 1.2Gb ni gebruik ni omdat dit op blackberry data is elke maand bel ek omtrent elke week om te hoor wanner hule dit gaan verander en elke keer se hule net hule gaan dit na die billing apartment toe stuur maar daar gebeur niks ni eks regtig raad op want elke maand kan ek ni my foon gebruik ni want ek kan niks met dai 1.2Gb data gebruik nie help groot asb</p>
Die probleem is glad nie ge resolved nie want ek kan nog steeds nie dai data gebruik ni bly nog steeds net so op die foon kan niks mey dit maak nie
Die probleem is glad nie ge resolved nie want ek kan nog steeds nie dai data gebruik ni bly nog steeds net so op die foon kan niks mey dit maak nie