KL
Khimera L

1 reviews | Active since May 2022

18 May 2022, 10:50

MTN Schweizer-Reneke en MTN after sales

Op die 26ste Januarie 2022 het ek my iPhone 13 ontvang by courier dienste, 3de Maart was daar n kol op die foon se skerm en het skerm beskermer op gehad en dit was ni gekraak of iets nie, ekhoor toe of die foon reg gemaak kan word by MTN Schweizer-Reneke en hulle lat weet toe nee is nie op waarborg nie mar hul kan hom instuur vir kwitasie Ek vat toe die foon na MTN Schweixer-Reneke 7de Maart 2022 die 10de Maart 2022 lat weet hul ek moet find my iphone kom afhaal lat die courier hom die volgende dag eers kan optel. 11 Maart 2022 vra hul vir my Apple ID en Password, ek se toe ek kan dit nie onthou nie Hulle lat weet toe hoop mar dat die find my iphone nie n probleem sal wees nie intussen baie boodskappe omte hoor wane foon reg is of wat angan. Hulle lat weet toe 25ste April 2022 het hul met my man gepraat oor die kleur van n nuwe foon en hulle se hy het gese dit is reg. (foon is nie op sy naam nie) Ek vra toe intussen wane kom die foon en hulle se die een wat hul gekry het was iets fout met software (wat ek toe nie verstaan as dit n nuwe foon is nie dog hul praat verseker van my foon wat hul ingestuur het) 10de Mei 2022 lat weet MTN schweizer Reneke daar is n blou foon wat hul nou gan stuur, dit is n nuwe een. Ek se toe dit reg dankie 12de Mei 2022 se hul die foon het gekom ek kan dit kom kry. Ek gan toe 16de Mei 2022 om foon tekry by MTN ek staan in die winkel en die foon is klaar oop en die boks is op geskryf en ook is daar niks in die boks behalwe die foon met n cover op, ek se toe ek aanvaar nie die foon nie en gan nie vir dit teken nie dit is n gebruikte reg gemaakte foon, so los ek dit toe en hulle probeer my oorreed heeltyd om net die foon tevat hulle se dit is a swapped foon en hulle moet dit oop maak omte toets etc.. en klomp stories van hulle mag refurbushed fone van vers******s vat. Ek vra of hul my foon sal terug stuur aangesien daar iets fout was met die skerm sal ek dan self dit lat reg maak, Ek anvaar nogsteeds nie die foon wat gebruik en repair is nie!!! hulle se ook hulle anvaar geen verantwoordelikheid vir die foon by hulle in die winkel nie, mar ek ook nie want dit is nie my foon nie ek het geensins erens geteken ook lat hul my foon kan weg stuur Kanada toe nie want dit is nou die storie ook as ek vra gee net my foon terug.

0
Replies (0)