CR
Callie R

1 reviews | Active since Mar 2018

02 Jun 2020, 14:18

MTN SA is gesigloos en gevoelloos.

Ek is tans inkomsteloos agv die besigheid wat gesluit is en eers sal mag handel dryf na die grendeltyd. Ek het elke moontlike poging aangewend om 'n betaal vakansie te vra op my ****rak. Ek sal "pay as you go" gaan in die tyd, maar kom nerens met enige van my pogings nie. Jy kom tot by die inbelsentrum en daar eindig dit.

MTN is gesigloos met ernstige klagtes en daar is niemand wat jou kan help nie. Ek het die nommer al vir 20 jaar, maar by MTN is jy net 'n nommer. Dis uiters swak.

0
Replies (0)