1 reviews | Active since Dec 2016
MTN Rustenburg Waterfall mall - RUDE STAFF!!!!
<p>Het 'n nuwe foon gekoop en was opsoek na 'n selfoon winkel wat die simkaart vir my kleiner kan "sny" aangesien ek nog een van die ou "groot" simkaarte gehad het, en dit nie in die nuwe foon gepas het nie. Aangekom by die MTN winkel in Waterfall mall, Rustenburg, het die werksure op hul deur gewys dat hul 13h00 toemaak, ek was 12h45 by die winkel. Die deur was toe, maar nie gesluit, ek het aangeneem dit is toe agv air conditioning, daar was nog mense (kliente) binne die winkel gewees. Ek het ingestap, en met die intrap ****, het die een werknemer (baie ongeskik) vir my gesê, We are closed. Waarop ek vir hom gesê het dat dit kwart voor 1 is en jul werksure op die deur sê jul maak 1 uur toe. Hy het my terug geantwoord, Can you see the door is closed, then it means we are closed.</p> <p>Ek het my ****erlik vererg vir hom. Mense, as jul 'trading hours' op jou winkel deur sê closing: 13h00 beteken dit jy sluit eers 13h00 jou deure.</p> <p>Ek sal in my lewe die winkel nie weer ondersteun nie.</p> <p>Meneer met die rooi hare, wat my so ongeskik behandel het, jy kon regtig maar net ordentlik gevra het waarmee jy kan help, ek sou jou nie langer as 2 minute besig gehou het nie hoor.</p>
Thank you for your post
Please accept our apologies for any inconvenience caused as result of the breakdown in the service delivery in one of our touch points.
Please be advised that this has been escalated to the regional management to take corrective measures in accordance with our service level agreements.
Rest assured it is not our intention to displease you. We look forward to improving on the service delivery to you.
Kind Regards
Siphumezo
REQ:***