MO
Mp O

1 reviews | Active since May 2016

29 Jul 2020, 13:47

MTN Rekening klagte

Onopgeloste klagte/ prosedure MTN Ek is al verskeie jare 'n MTN klient maar die laaste 19 maande die mees patetise diens ontvang wat 'n mens kan aan dink. Huidige ****rak is: a) 200 minute ,1.49 GB data en 100 SMS Top up b) Booster bundle van 50 minute en 500 MB data Bogeneomde moet maandelik gelaai word, maar word slegs (a) gelaai, en nie (b) nie. MTN stuur SMS dat beide gelaai is en die gaan nou al 19 maande so aan. Hulle laai slegs 200 min, 1,49 GB en 100 sms, ipv 250 min, 2 GB en 100 sms. Sedert Maart 2020 het ek maandeliks navraag gedoen by Swellendam MTN sonder sukses. Hul het maandeliks met MTN hoofkantoor gekorrespondeer per epos en oproepe maar tot op datum nog geen oplossing. Beide A en B pakette word op maandelikse rekeningstaat aangedui en per debietorder gevorder. Rekening en SMS wat hul stuur bevat die regte besonderhede maar, word nie op foon gelaai nie. Vir 19 maande vorder MTN R69.61 per maand , maw totaal van R1322.58 sonder enige minute en data te laai. Ek velang dat MTN hierdie saak dringend moet oplos tot my bevrediging. As ek die klient nie betaal het nie sou hul diens sumier opgeskort het, hul pleeg ****rakbreuk.

0
Replies (0)