<p>Ek sukkel meer as n jaar met Mtn se rekening afdeling Alice Van Der merwe het my gebel n jaar terug en gese my goed is reg gemaak maar niemand daar doen hul werk nie maar so lank hul hul geld kry is hul happy maar eks nie moeg vir hul GEEN DIENS wat MTN het</p>
Dankie vir u navraag.
Neem kennis dat al die krediete wat u toekomhet op die rekening is geplaas op die rekening. Die enigste faktuur wat meer aangeslaan was is vir die Maart 2017 faktuur vir lyn ***, die krediet sal geplaas word vir R25.44.
Die balaans is is nou R 1,725.82- R25=R1700.82
Maak asseblief die betaling vir die rekening om weer aktief te wees.
Groete
MTN
Best regards,

Mtn soos ek ge se het ek het met alice van der merwe gepraat en sy gese my rek is skoon en sederdien betaal ek elke maand dit waarvoor ek geteking het R628.00 as jul nie wil jul goed wil regmaak mie dan kan ek ook maak soos jul die ****rak verbreek wil wil net n mens se geld steel en nie dienste lewer daarvoor nie eks siek en sat vir jul

en as jul die oproep soek en al die eposte tusen ons gee my n epos adress om dit na jul toe kan stuur

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.