AF
Ansie F

1 reviews | Active since Aug 2017

14 Mar 2020, 09:28

MTN ONNOSSELE IDOTE

MTN het nog steeds nie my op hulle sisteem geplaas nie. Verwag nog steeds ek moet die kansallasie fooi betaal van oor die R2000. HULLE VERSTAAN NIE NIKS!!!!!

0
Replies (0)