1 reviews | Active since Nov 2016
MTN N1City
<p>Ek is baie ontevrede oor die diens by n1 city se mnt my man se simkaart is weg en hy het hoeveel jaar nommer . Ons was sondag 20/11/26 na mnt toe om n sim swap te doen daar gekom toe se hulle hy moet na jet stores toe gaan om dit da te gaan doen want hy kry so nou en dan airtime van hulle af nou my vraag is ss jy n mnt simswop wil doen waarnatoe moet jy gaan want hy is by mnt dis asof hulle mense wegwys en onbehulpsaam is . asof hulle nie vir ons wil help nie. Hy is bie ontevrede want hy het die nommer vir hoeveel jaar.</p>
Dankie vir u versoek.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons het u probeer s***el 10:46 maar dit gaan op voice mail.
Is nie seker of u al reggekom het met die sim swap nie. Baie MTN store help kliente wat ****rakte het, is nie seker of u man se cell nommer op n prepaid of ****rak is nie.
Ons het die klagte gestuur na die MTN stoor se bestuurder om vir ons terug voering te gee hoekom u man weg gewys was, as u nog nie regekom het om die sim swap te doen nie, laat ons asseblief weet. Noem die ****ak nommer vir die sim swap.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,