TB
Tyrrol B

1 reviews | Active since Jun 2024

05 Jun 2024, 11:13

Mtn mimosa mall

Baie teleurgesteld swakste diens en verkoop gebreekte goed aan my moet 6 weke wag en wil my nie refund nie Of my help met m alternative terwyl ek wag hulle customer service is meer useless as iets anders ek kort help want hulle weier om my te help

0
Replies (0)