JP
Jenny P

1 reviews | Active since May 2016

01 Jun 2016, 07:41

Mtn ****rak *** / Auto page

<p>Req *** - Het gister verduideliking geplaas tov geen diens op bogenoemde besigheid. Hul het geantwoord maar weereens verkeerde inligting tov my ****rak. Besonderhede as volg op ****rak wat ek geteken het op 9 Jan 2016 - Sales person: Earl</p> <p>Current tariff: WF MTN Anytime 100 Top Up - soos ek verstaan top up ek soos benodig, dis wat ek gevra het!!!</p> <p>Mtn sê dat hierdie ****rak voorsiening maak vir Movies en Musiek, wat ek gevra het is goedkoper ****rak vir R219.00 per maand, het duidelik gesê dat ek nie ander goed benodig nie, blyk te wees dat die verkoopsman naamlik EARL (Autopage)nie gegee het wat ek gevra het, so word die publiek MISLEI want ek is 'n leek op daardie gebied. REQ *** - MNT het epos gestuur op 18 May 2016 "We will passing mass credit" volgens MTN se terugvoering was daar 3de party betrokke, ek dra geen kennis van daardie 3de party nie! Op 30/4/2016 het ek al epos gestuur tov probleem op my rekening, maw hoe lank neem dit vir MTN om ware diens te lewer aan sy kliente...vra maar net! Graag wil ek 'n krediet op my rekening sien soos per epos op 18/5/2016!!! Hul verduideliking is nie aanvaarbaar nie! Maw die debiet order gaan maar net af en hul trek hul skouers op asof daar niks fout is nie, ONAANVAARBAAR!!!</p>

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply02 Jun 2016, 08:14
Official

Dankie vir u navraag.

Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Neem kennis dat die billing afdeling vir u n krediet toegestaan het vir die data en oproepe aanslae, die krediet sal verskyn op die rekening by volgende week, Die gebruiks limiet is nou op R0.00.

Die rekening is op Top Up.

Content aanslae: Neem kennis dat ****ent nie n diens is van MTN nie. Ons het die versoek gestuur na die ****ent dienste om u nommer van hulle data basis te verwyder. Your unsubscribe has been logged as #***. ViaMedia
Buongiorno_EBB
CAEL MEDIA
VICTORIOUS TECHNOLOGIES

You may use the following USSD code to block the content service providers: *141* 5 # select option written content billing.

Groete,

Alice van der Merwe

REQ:***