FN
Frik N

1 reviews | Active since Mar 2018

01 Mar 2018, 10:49

MTN Kansellasie

Ek het 'n MTN data ****rak uitgeneem ongeveer 2012, een maal opgegradeer MTN het bevestig dat dit oorgaan na 'n maand tot maand ****rak, Het in Jun 2017 'n kansellasie versoek deur gestuur, MTN het die epos gelees maar geen terugvoer gegee nie. Het verskeie kere ges***el om dit telefonies te kanselleer, soms sny die foon uit ander kere hou jy amper 'n uur aan sonder dat enige iemand antwoord. Okt 2017 weer kansellasie skrywe gestuur, hulle het weer gelees maar steeds nie skriftelik of telefonies met my in verbinding getree nie dus was ek genoodsaak om 'n stop betaling te doen. Saterdag het ek 'n sms ontvang dat my rekening oorhandig is vir invordering. My kantoor het VVM ges***el wat MTN se invorderings doen. VVM het my kantoor mee gedeel dat die ****rak eers Des verval want ons het die ****rak opgegradeer. Met versoek vir 'n afskrif van die getekende ****rak moes ons 'n epos aan hulle stuur met die versoek - hierdie neem 72 uur. Vanoggend het my kantoor opgevolg die versoek is nooit na MTN gestuur vir die afskrif van die ****rak nie, hulle het dit eers vanoggend deur gestuur na MTN wat nou weer 72 uur gaan neem. Intussen is ek weer ge****ak deur die invorderings maatskappy.

0
Replies (5)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply01 Mar 2018, 11:58
Official

Dankie vir u navraag.

Jammer vir die ongerief.

Ons het wel opgetal dat u navraag ge-antwoord was op die 2-6-2017 die agent het u verwittig om die kanselasie afdeling te s***el. Die rekening wys geen bewyse dat die klient wel ingebel het nie.

"Thank you for emailing Customer Care.

Kindly note that cancellations are done telephonically. Please contact our Retentions Department on 808 free from a MTN sim card or *** from a land line or another network and select option 2 for assistance with cancellation requests. They are available from 08:00am to 05:00pm weekdays.

We trust that you find the above in order.

Kind Regards,
Kholofelo Sethibela
Customer Services
MTN SA

You can now text your query to us! Simply SMS 44303

Reference Number: ***3

--Original Message--
From: ***
Date: 2017/06/02 1:42:23 PM
To: ***"

Daar was geen onwettige opgradering dedoen nie hierdie ****rak het verval 2014-09-24 en was op n maand tot maand ****rak.

Die brief wat u gestuur het in June 2017sal ons dan gebruik as bewyse vir die kanselasie versoek, die bedrag vir R2152.20 sal dan gekrediteer word teen die rekening.

Sodra die krediet verskyn sal die versoek dan gestuur word na die legal afdeling om die rekening toe te maak, die versoek sal dan gestuur word na die buite prokereurs om die rekening aan hulle kant te sluit.

Groete

Alice van der Merwe

Klagte ondersoek beampte

Best regards,

FN
Frik N's update05 Mar 2018, 10:54
Reviewer Update
Goeie more Alice, Verwysend na ons telefoniese gesprek van verlede week asook jou terugvoer op ons klagte. Sal jy asb met VVM kan praat tov die oproepe aan Mnr en Mev Nel. Hulle word ongeveer elke 10 min ges***el. Ek het vanoggend met Veronica/Veronique gepraat by VVM wat onderneem het om 'n nota op die sisteem te maak om nie verder te s***el nie. Ek het pas weer 'n oproep van Zama ontvang, hy het ges$ daar is geen nota op die sisteem nie maar hy het onderneem om 'n "dispute" oop te maak wat dan sal keer dat Mnr Nel kort-kort ges***el word. Hierdie grens aan "arrasment". Bevestig asb skriftelik dat opdrag aan VVM gegee is om geen verdere ****ak met Mnr of Mev Nel te maak nie. Dankie Elzet Moore (PA to Frik Nel)
FN
Frik N's update06 Mar 2018, 08:28
Reviewer Update
Alice, Ek verwys na my boodskap van gister op Hello Peter (ek heg dit vir jou wee aan): "Goeie more Alice, Verwysend na ons telefoniese gesprek van verlede week asook jou terugvoer op ons klagte. Sal jy asb met VVM kan praat tov die oproepe aan Mnr en Mev Nel. Hulle word ongeveer elke 10 min ges***el. Ek het vanoggend met Veronica/Veronique gepraat by VVM wat onderneem het om 'n nota op die sisteem te maak om nie verder te s***el nie. Ek het pas weer 'n oproep van Zama ontvang, hy het ges$ daar is geen nota op die sisteem nie maar hy het onderneem om 'n "dispute" oop te maak wat dan sal keer dat Mnr Nel kort-kort ges***el word. Hierdie grens aan "harassment". Bevestig asb skriftelik dat opdrag aan VVM gegee is om geen verdere ****ak met Mnr of Mev Nel te maak nie. Dankie Elzet Moore (PA to Frik Nel)" Hierdie is regtig baie belaglik, want ons het nou al met verskeie mense by VVM gepraat wat onderneem om 'n nota op die sisteem te maak om nie verder te s***el tot die situasie uit gesorteer is nie. Soos ek gister reeds genoem het, hierdie grens aan "harassment", MTN gee nie om vir kliente nie anders sou hierdie tipe diens nie gebeur het nie. Ek verneem indringend van jou. Dankie Elzet
FN
Frik N's update20 Mar 2018, 13:41
Reviewer Update
Goeie dag Alice, Ek verwys na ons telefoniese gesprewk van verlede week tov die refund wat gefinaliseer is. Ons het intussen die volgende epos vanaf VVM ontvang: From: MTN [mailto:***] Sent: 19 March, 2018 12:36 PM To: Brilliant Subject: Re: [Ticket#***] WF Nel - A*** Dear Sir/Madam, RE: MTN // DR Willem Fredrick Nel // CLIENT *** // AJS: ***9 1. The above matter as well as previous correspondence has reference. 2. Be advised that this matter will now be referred back to our Call Centre to proceed with further action, which may result in further costs accumulating on the account. 3. You are further advised that you remain obligated to make payments in lieu of any undisputed amounts pertaining to this account. 4. Payment must be made into the following account: BANK: ABSA BANK BRANCH CODE: 632005 ACCOUNT NAME: T/A VVM INC I.T.F MTN ACCOUNT NUMBER: *** REFERENCE NUMBER: A*** 5. In this regard we request that you quote the abovementioned reference number when making any payments and to provide us with the necessary proof of payment. This can be forwarded to our Online Transaction Portal at https://portal.vvm.co.za/onlineportal. a. This online portal will enable you to register, track and manage your accounts with VVM. We encourage you to take control of your financial status by utilizing this free service. b. Once you have successfully registered, you will be able to perform the following tasks: · Query your debts · Manage debts in arrears · View your payment history · Upload supporting documentation 6. This will ensure that all payments made are allocated to the correct account. Yours Faithfully, VVM DEBT COLLECTORS Hierdie raak nou regtig 'n groot probleem. Kan jy bevestig of VVM in kennis gestel is dat die fout aan MTN se kant was en dat hulle Frik se naam moet skoon maak en indien hulle hom op ITC geplaas het, moet dit indringed reg gestel word. Ek soek asb die bewys hiervan. Dankie Elzet
FN
Frik N's update24 Jul 2018, 12:13
Reviewer Update
Alice, ek verwys na ons epos korrespondensie waarop julle teen 26-6-2018 terugvoer so gee tov die "blacklisting" wat gekanselleer moes wees. Ek het nou al verskeie eposse gestuur om op te volg, ek ontvang jou "read reports" maar niemand antwoord my epos nie. Hierdie is regtig onaanvaarbaar van MTN. Ek vereis dat julle binne 24 uur vir my skriftelik terugvoer gee hierop anders sal ons genoodsaak wees om verdere stappe teen MTN te neem. Dankie